Grondbewerkingstoerusting Te Koop | Landbouskeurploeg - Radium Engineering

Grondbewerkingstoerusting

  • POWERRIP

    Die Radium PowerRip gaan oor die doeltreffende gebruik van energie. Dit is ʼn basiese, drie-punt gemonteerde masjien wat in praktiese groottes beskikbaar is om by die beskikbare perdekrag van die meeste trekkers te pas. Die masjien beweeg maklik op die wenakker en verhoog dus produktiwiteit. Gewig word na die voorwiele van die trekker oorgedra d.m.v. die bo-skakel van die PowerRip. Dit verminder wielglip en gebruik die trekker se uitset meer doeltreffend. Om rolweerstand te verminder en brandstofverbruik te optimaliseer, is die masjien sonder groot drawiele gebou.

    Die unieke tanduitleg van die PowerRip laat maklike materiaal vloei toe. Dit verminder die aanpakking van materiaal in die tanduitleg en verminder slytasie op die komponente. Hierdie masjiene het ʼn maksimum werksdiepte van 550mm en ʼn maksimum werkspoed van 7.5km/h. Die PowerRip is ʼn praktiese en veelsydige oplossing vir die meeste primêre grondbewerkingsoperasies.

    • Stewige raamkonstruksie
      • Vervaardig van hoë-graad vierkantige en reghoekige staalpyp
      • Versterk deur staalplate
      • Wringkrag en spanning is eweredig oor die raam versprei
      • Die unieke ontwerp en tand-uitskopmontering voorkom dat dit breek
    • 450mm-tandspasiëring
      • 250mm tande bewerk die grond heeltemal oor die hele werksbreedte van die masjien
      • Verhoog materiaalvloei
      • Verminder verpakking van materiaal binne die tande
    • 500mm-tandspasiëring
      • Groter tandspasiëring vergroot werksbreedte
      • Vereis geen bykomende perdekrag van die trekker nie
      • Verbeter materiaalvloei in velde met swaar hoeveelhede oppervlakvullis
    • Kouters
    • Rollers

    RCP105

    TANDE
    5
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    III NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    2500
    WYDTE (mm)
    2920
    LENGTE (mm)
    2920
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    1658
    *MET ROLLER (kg)
    2158
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    2328
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    120/90

    RCP107

    TANDE
    7
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    III NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    3500
    WYDTE (mm)
    3920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    2045
    *MET ROLLER (kg)
    2692
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    2937
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    180/135

    RCP109

    TANDE
    9
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 12.5/80-15.3
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    4500
    WYDTE (mm)
    4920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    2600
    *MET ROLLER (kg)
    3518
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    3833
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    240/180

    RCP111

    TANDE
    11
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 7.50 X 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    5500
    WYDTE (mm)
    5920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    3177
    *MET ROLLER (kg)
    4211
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    4496
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    300/220

    RCP113

    TANDE
    13
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 12.5/80-15.3
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    6500
    WYDTE (mm)
    6920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    3733
    *MET ROLLER (kg)
    4909
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    5364
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    380/280

    RCP115

    TANDE
    15
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 12.5/80-15.3
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    7500
    WYDTE (mm)
    7920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    4400
    *MET ROLLER (kg)
    5835
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    6360
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    430/320

    RCP117

    TANDE
    17
    TANDSPASIËRING (mm)
    500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 12.5/80-15.3
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WERKSWYDTE (mm)
    8500
    WYDTE (mm)
    8920
    LENGTE (mm)
    2700
    *MET ROLLERS (mm)
    3820
    HOOGTE (mm)
    1530
    GEWIG (kg)
    5001
    *MET ROLLER (kg)
    6465
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    7060
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    500/375
    Clear
  • TWEETAND-SKEURPLOEË

    Radium Engineering het die behoefte vir diep grondbewerkingstoepassings in spoorverkeer in sekere dele van Suid -Afrika raakgesien. In samewerking met die voormalige Landboutegniese Dienste, het Radium begin met ʼn navorsing- en ontwikkelingsveldtog. Die aanvanklike toetse het getoon dat diep skeurploegwerk in spesifieke grond tipes, soos sanderige grond, onvoorsiene komplikasies veroorsaak. Waar tande dieper as 500mm penetreer, kan ʼn verdigtingslaag van die onderkant boontoe vorm. Die gevolg is ʼn ‘tonneleffek’ diep onder die oppervlak wat uiteindelik tot nog groter verdigting sal lei.

    Na ʼn hele paar eksperimente is die Tweetand-skeurploeg gebore. Die idee was om twee of drie tande direk agter mekaar te laat beweeg. Elke tand bewerk dan slegs 300mm van die grond. Die plasing van die tande was uiters belangrik om elkeen toe te laat om in die vakuum wat voor dit geskep word te werk. Die verkeerde plasing vereis dubbel die hoeveelheid werk en verhoog energie vereistes en uiteindelik kostes drasties.

    Radium het die korrekte kombinasie van skare, hul volgorde en grootte bepaal, en gevind dat die trekvereistes aansienlik verminder het. Radium se nuwe ontwerp gebruik 40% minder energie en die gevolg was ʼn ideale wortelsone van tot 1000mm diep, sonder enige syverdigting. Die Tweetand-skeurploeg skakel aanpakking rondom en onder die dieper-werkende skare uit, sodat water en wortels dieper onder die oppervlak kan indring vir verbeterde en meer bestendige groei.

    • ʼn Stewige raamkonstruksie van hoë-graad vierkantige en reghoekige staalpyp wat versterk is met staalplate, verseker dat wringkrag en spanning eweredig oor die raam versprei word.
    • Veranderbare ry-spasiëring, volgens die planter of die rywydtes van die gewasse, laat die masjien en die planter toe om in dieselfde sone te werk.
    • Verharde busse op die tandklamp voorkom verlenging waar die skaarboute en draaiboute aangeheg is wat verseker dat die skeerhoek konstant en getrou bly.
    • ʼn Derde tand van 1200mm kan agter die voorste twee tande bygevoeg word vir ʼn ekstra werksdiepte van tot 1000mm.
    • ʼn Twee-arm koutermontering met ʼn 485mm snyskyf voor elke skag sny deur swaar materiaal om verpakking onder die tande te voorkom. ʼn Verstelbare werksdiepte en penetrasiedruk laat die masjien toe om ʼn paar grade te skuif om rotse en ander skadelike struikelblokke te vermy.
    • Rytoemakers volg elke tand om enige vore toe te maak wat deur die bewerkingsbedrywighede agtergelaat is. Dit bou die grond op om te vergoed vir oorskikking na die reëns en verseker ʼn eweredige en gelyke saadbed.
    • Individuele rollers werk slegs op die bewerkingssone en verseker ʼn gelyke en gladde saadbed vir die planter.
    • Varkoor merkers word agter die masjien geplaas om lei vore te maak. Die wiele van die planttrekker loop in hierdie vore as ‘n vorm van leiding.
    • Hidroliese merkers kan aan die kant van die masjien geplaas word om die volgende lyn te merk wat die trekker moet volg om simmetriese rye te verseker.

    RDT012

    TANDE
    1
    TANDSPASIËRING (mm)
    N/A
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 X 6.00 X 16.0
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    1648
    LENGTE (mm)
    1914
    *MET ROLLER (mm)
    3065
    **WITH COULTERS & ROLLER (mm)
    3225
    HOOGTE (mm)
    1925
    GEWIG (kg)
    426
    *MET ROLLERS (kg)
    498
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    531
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    577
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    90/65

    RDT022

    TANDE
    2
    TANDSPASIËRING (mm)
    1800
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 X 7.50 X 16.0
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    2903
    LENGTE (mm)
    1914
    *MET ROLLER (mm)
    3065
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    3225
    HOOGTE (mm)
    1925
    GEWIG (kg)
    1043
    *MET ROLLERS (kg)
    1187
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    1253
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    1345
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    180/135

    RDT032

    TANDE
    3
    TANDSPASIËRING (mm)
    1500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 X 7.50 X 16.0
    KOPPELSTUK (kat.)
    III
    WYDTE (mm)
    3644
    LENGTE (mm)
    1914
    *MET ROLLER (mm)
    3065
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    3225
    HOOGTE (mm)
    1598
    GEWIG (kg)
    1652
    *MET ROLLERS (kg)
    1868
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    1967
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    2105
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    260/195

    RDT042

    TANDE
    4
    TANDSPASIËRING (mm)
    910-1300
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 X 400/60-15.5
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WYDTE (mm)
    3944
    LENGTE (mm)
    2641
    *MET ROLLER (mm)
    3791
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    3951
    HOOGTE (mm)
    1755
    GEWIG (kg)
    1895
    *MET ROLLERS (kg)
    2183
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    2315
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    2499
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    350/260

    RDT052

    TANDE
    5
    TANDSPASIËRING (mm)
    1500
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 400/60-15.5
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WYDTE (mm)
    6916
    LENGTE (mm)
    3141
    *MET ROLLER (mm)
    4292
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    4452
    HOOGTE (mm)
    1975
    GEWIG (kg)
    2361
    *MET ROLLERS (kg)
    2721
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    2886
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    3116
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    435/325

    RDT062

    TANDE
    6
    TANDSPASIËRING (mm)
    910-1300
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 400/60-15.5
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV NARROW
    WYDTE (mm)
    5944
    LENGTE (mm)
    3141
    *MET ROLLER (mm)
    4292
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    4452
    HOOGTE (mm)
    1719
    GEWIG (kg)
    2834
    *MET ROLLERS (kg)
    3266
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    3464
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    3740
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    500/375

    RDT082

    TANDE
    8
    TANDSPASIËRING (mm)
    910-1300
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 400/60-15.5
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV
    WYDTE (mm)
    9030
    LENGTE (mm)
    3141
    *MET ROLLER (mm)
    4292
    **MET KOUTERS & ROLLER (mm)
    4452
    HOOGTE (mm)
    1597
    GEWIG (kg)
    3778
    *MET ROLLERS (kg)
    4354
    **MET KOUTERS & ROLLERS (kg)
    4513
    MET KOUTERS, ROLLERS & RYTOEMAKERS (kg)
    4986
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    600/450
    Clear
  • WYDING-BELIGTERS

    Radium se Wyding-beligters is ontwerp met melkplase in gedagte. Die oorspronklike doel was om gekompakteerde grond net onder die weidingsvlak op aangeplante weidings op te breek. Die ontwerp was egter baie meer veelsydig en die gebruik daarvan in natuurlike weiding, op kitsgras, of vir kleinskaalse ploegwerk word by die dag meer gewild.

    Soos wat die kouters deur die weiding beweeg, sny hulle ʼn netjiese pad voor elke tand. Die tande is ontwerp om die grond onder die oppervlak van die weiding op te lig, sonder enige skade aan die oppervlak van die gewasse. Agter die tand, druk ʼn roller die oppervlak weer vas en maak enige vore toe in sy pad.

    Gereelde gebruik van ʼn Radium Wyding-beligter belug die grond en verhoog die water se beweging en penetrasie. Verbeterde wortelontwikkeling in weidings lei tot groter opbrengste. ʼn Goeie wyding-beligter is noodsaaklik om die verdigting te verminder wat deur vee en die beweging van voertuie oor weiding en landerye veroorsaak word.

    • Stewige raamkonstruksie
      • Vervaardig van hoë-graad vierkantige en reghoekige staalpyp
      • Versterk deur staalplate
      • Wringkrag en spanning is eweredig oor die raam versprei
    • Universele 3-punt haak
      • Robuuste 3-punt haak aan die raam gesweis en versterk
      • Voldoen aan internasionale ISO standaarde
      • Pas die bo-pen aan om tussen standaard- en vinnige-haakplek koppeling te skakel
    • Verstelbare tandspasiëring
      • Tandklampe en kouters is verstelbaar
      • Stel verskeie rywydtes om aan die vereistes te voldoen
      • Laat toe dat tande bygevoeg of verwyder word
    • Ongereëlde tanduitleg
      • Tande is ongereëld versprei met die balk af
      • Verbeter materiaalvloei
      • Voorkom dat groot kluite opgebring word in droë toestande
    • Verskeie skaaropsies
      • Verskeie tande is beskikbaar om alle toestande te pas
      • Kan maklik omgeruil word deur middel van ʼn aankloppunt

    Geen inhoud gevind...

    RPR002

    TANDE
    2
    TANDSPASIËRING (mm)
    1800
    WERKSWYDTE (mm)
    2100
    WYDTE (mm)
    2608
    LENGTE (mm)
    2286
    HOOGTE (mm)
    1213
    GEWIG (kg)
    799
    HAK (kat.)
    II
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    50/38

    RPR003

    TANDE
    3
    TANDSPASIËRING (mm)
    900
    WERKSWYDTE (mm)
    2100
    WYDTE (mm)
    2608
    LENGTE (mm)
    2286
    HOOGTE (mm)
    1213
    GEWIG (kg)
    899
    HAK (kat.)
    II
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    75/56

    RPR004

    TANDE
    4
    TANDSPASIËRING (mm)
    600
    WERKSWYDTE (mm)
    2100
    WYDTE (mm)
    2608
    LENGTE (mm)
    2286
    HOOGTE (mm)
    1213
    GEWIG (kg)
    999
    HAK (kat.)
    II
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    100/75

    RPR005

    TANDE
    5
    TANDSPASIËRING (mm)
    600
    WERKSWYDTE (mm)
    2700
    WYDTE (mm)
    3208
    LENGTE (mm)
    2286
    HOOGTE (mm)
    1213
    GEWIG (kg)
    1212
    HAK (kat.)
    II
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    125/93

    RPR007

    TANDE
    7
    TANDSPASIËRING (mm)
    600
    WERKSWYDTE (mm)
    3900
    WYDTE (mm)
    4408
    LENGTE (mm)
    2286
    HOOGTE (mm)
    1213
    GEWIG (kg)
    1570
    HAK (kat.)
    II
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    150/112
    Clear
  • ZONETILL

    Stygende insetkostes en al hoe meer onvoorspelbare weer laat vrae ontstaan oor die doeltreffendheid en lewensvatbaarheid van die bestaande, konvensionele bewerkingsmetodes. Radium het hierdie kwessies versigtig in aanskou geneem en die ZoneTill ontwikkel. Die konsep van hierdie masjien is om die grond slegs rondom die areas waar die wortels oorontwikkeld is te bewerk deur die tande presies in te stel soos die plantmasjien. Dit stel die boer in staat om net spesifieke lappe grond oor wyer areas te bewerk. Die gevolg is verhoogde produktiwiteit en laer insetkoste.

    Radium het die ontwerp van die ZoneTill eenvoudig en stewig gehou. Die uitskopmeganisme van die PowerRip, saam met die unieke C-vormige tand en hammerkopskaar, laat die boer toe om die grootste hoeveelheid grond rondom die wortelsones te versteur, terwyl dit die minste hoeveelheid energie verbruik. Die onverbeterlike hammerkopskeer verseker dat geen syverdigting of smeering plaasvind nie. Dit bring vroeë en verbeterde wortelontwikkeling, vinniger waterabsorpsie en verhoogde deurlugting mee. Die ZoneTill skep ʼn ideale saadakker vir gewasse wat in rye geplant word.

    Stoppellande en tussen oppervlakmateriaal kan sonder moeite bewerk word met die toevoeging van kouters, rytoemakers en rollers. Verdere grondbewerkings, soos met ʼn snyeg, is in meeste gevalle nie meer nodig nie. Die rollers wat aan die agterkant gemonteer is, breek groter kluite op wat gewoonlik tydens ʼn droë seisoen na die oppervlak gebring word.

    • Die stewige raamkonstruksie is vervaardig uit hoë-graad vierkantige en reghoekige staalpyp en versterk deur staalplate.
    • ʼn Kouterbalk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam, verminder verbuiging en verhoed dat dit breek.
    • ʼn Bykomstighede-balk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam. Dit verminder verbuiging, verhoed dat dit breek en dien as ’n ondersteuningstaaf vir die kouters en rollers agter elke tand.
    • Met die wielstelsel en dieptebeheer (slegs gesleepte modelle), verseker die swaardiens wringkrag staalarm dat die wiele die masjien eweredig op- en aflig. Die wielstelsel dien as die dieptebeheer, terwyl die silinder-stoppe ten alle tye ’n konstante bedryfstelsel-diepte handhaaf.
    • Veranderbare ry-spasiëring, volgens die planter of die rywydtes van die gewasse, laat die masjien en die planter toe om in dieselfde sone te werk.
    • Varkoor merkers is agter die masjien geplaas om lei vore te maak. Die wiele van die planttrekker loop in hierdie vore as ’n vorm van leiding.
    • Hidroliese merkers kan aan die kant van die masjien geplaas word om die volgende lyn te merk wat die trekker moet volg om simmetriese rye te verseker.

    RTS102

    TANDE
    2
    TANDSPASIËRING (mm)
    760/*910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 6.00 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    1400
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    854
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    70/52

    RTS103

    TANDE
    3
    TANDSPASIËRING (mm)
    1500/*2100
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    4559/5860
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    1668/*1819
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    100/75

    RTS104

    TANDE
    4
    TANDSPASIËRING (mm)
    760/*910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    2 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    3940/4319
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    1550/*1885
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    135/100

    RTS105

    TANDE
    5
    TANDSPASIËRING (mm)
    1500/*2100
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    II
    WYDTE (mm)
    7559/9960
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    2747/*3688
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    170/125

    RTS106

    TANDE
    6
    TANDSPASIËRING (mm)
    760/*910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    III
    WYDTE (mm)
    4710/5460
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    2773/*2844
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    215/160

    RTS108

    TANDE
    8
    TANDSPASIËRING (mm)
    760/*910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV Narrow
    WYDTE (mm)
    6880/7929
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    3861/*4189
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    300/220

    RTS110

    TANDE
    10
    TANDSPASIËRING (mm)
    760
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 x 7.50 x 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    IV Narrow
    WYDTE (mm)
    7750
    LENGTE (mm)
    3200
    HOOGTE (mm)
    1407
    GEWIG (kg)
    4214
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    380/280

    RTS112T

    TANDE
    12
    TANDSPASIËRING (mm)
    910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 7.50 X 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    TRAILED
    WYDTE (mm)
    11250
    LENGTE (mm)
    11235
    HOOGTE (mm)
    2351
    GEWIG (kg)
    10500
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    460/343

    RTS114T

    TANDE
    14
    TANDSPASIËRING (mm)
    910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 7.50 X 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    TRAILED
    WYDTE (mm)
    13250
    LENGTE (mm)
    11235
    HOOGTE (mm)
    2351
    GEWIG (kg)
    12500
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    530/395

    RTS116T

    TANDE
    16
    TANDSPASIËRING (mm)
    910
    DIEPTEBEHEERWIELE
    4 X 7.50 X 16.00
    KOPPELSTUK (kat.)
    TRAILED
    WYDTE (mm)
    15250
    LENGTE (mm)
    11235
    HOOGTE (mm)
    2351
    GEWIG (kg)
    14500
    AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
    600/448
    Clear