Strooi Verspreiding Toerusting vir Weiding - Radium Engineering

Strooitoerusting vir Wyding

Ten einde werk in die wydingsarea vinniger en meer doeltreffend gedoen te kry, benodig elke boer ’n betroubare en duursame strooier. Radium Engineering bied ’n wye verskeidenheid strooiers, elk met die vernuftige Transpread-ontwerp wat aanvanklik deur David Hoyle in die 1960’s ontwikkel is.

Dit is die eerste-klas kombinasie van ’n kettingvervoerband, ’n drie-spoed grondverwante ratkas en ’n maklike aanpassingstelsel vir veranderlike-koers-verspreiding wat maak dat Radium se strooiers vir niemand terugstaan nie en in staat is om enige verspreidingstaak aan te pak. Hulle is maklik om te beheer en hulle bied buigsaamheid en presisie in die weivelde – alles wat ’n boer nodig het om ’n taak vinnig en doeltreffend klaar te kry.