Swaailemsnyers vir Boorde & Wingerde - Radium Engineering

Swaailemsnyers vir Boord en Wingerd

Wanneer dit by snytake in boorde en wingerde kom, het boere masjinerie nodig wat maklik tussen wingerde en bome kan beweeg. ’n Kompakte ontwerp word benodig wanneer dit by swaailemsnyers kom, sowel as beweegbaarheid, en dit is presies wat die Schulte Flex-Wing swaailemsnyer bied. ’n Konstante en gelyke snit moet bereik word, maar selfs belangriker, die smal ruimtes tussen wingerde en bome moet moeiteloos en glad deurkruis word om te verseker dat take vinnig en doeltreffend afgehandel word.

Jy kan staatmaak op Radium wanneer dit by al jou snybehoeftes kom met elke onderdeel wat spesifiek ontwerp en met net kwaliteit en langdurige materiale gemaak is, kan jy gerus wees dat sodra jy ’n geskikte swaailemsnyer vind, jy dit vir jare vorentoe in jou wingerde en boorde kan gebruik.