Swaailemsnyers vir Rygewasse - Radium Engineering

Swaailemsnyers vir Rygewasse

A swaailemsnyer is ’n grassnyer wat aan die agterkant van ’n trekker geheg word en wat gebruik word vir ’n verskeidenheid snytake. Radium bied ’n verskeidenheid swaailemsnyers wat elkeen ontwerp is vir ’n spesifieke doel en om verskillende soorte grond te bewerk. Wanneer dit by rygewasse kom, is daar ’n behoefte vir lemme wat doeltreffend met gewasse wat in rye geplant is (rygewasse) kan werk. Die Schulte-reeks swaailemsnyers lewer betroubaarheid, langslewendheid en doeltreffendheid. Van gras koring en strooi, is Schulte die antwoord as dit kom by groot oppervlaktes rygewasse.

Die Flex-Wing-ontwerp bied ’n konstante en eweredige snit, ongeag die terrein, terwyl die Vastelemtegnologie oesreste toelaat om in stilstaande vastelemme vasgeslaan te word en hulle dan opbreek voordat dit eweredig oor die werksbreedte van die masjien versprei word.