Ons Webjoernaal - Radium Engineering

Blog Articles

Hóé om te kies: Totale Gemengde Rantsoen of Weiding

Jou veevoermetode sal jou plaas se winsgewendheid op die langtermyn beïnvloed, dus moet jy vroegtydig op die effektiefste opsie besluit. Twee van die hoofvoedingstelsels is ʼn Totale Gemengde Rantsoen (TGR) en weiding, maar daar is baie verskille tussen hulle. Hier volg ʼn oorsig van dié twee metodes en ʼn paar punte om oor na te…

Goeie Praktyke vir Grondvrugbaarheid

  10 Goeie Praktyke vir Grondvrugbaarheid Goeie grondvrugbaarheid is jou sleutel tot beter plantegroei en dus beter oesopbrengste. Jou grond se vrugbaarheidsvlakke kan maklik agteruitgaan as jy nie vinnig die regte praktyke en ingrypingsmaatreëls aanwend nie. Maak híérdie praktyke deel van jou boerdery en voorkom swak grondvrugbaarheid en groot produksieverliese. Grondtoetsing Jy kan nie goeie…

Hoe beïnvloed grondbewerking die grond?

Hoe grondbewerking die grond beïnvloed (mielies, soja, koring, ander rygewasse) Grondbewerking is deur die eeue heen deel van landbouontwikkeling, van sy vroeë oorsprong d.m.v. hout- of metaalstokke, tot ploeë wat deur diere gesleep word en ons huidige kragtige grondbewerkingstoerusting. Grondbewerking is basies die omdraai van grond om onkruide en plae te beheer, om die grond…

Die bekendstelling van die NUWE Radium Engineering Handelsmerk

Sedert sy ontstaan ​​in 1976 streef Radium Engineering daarna om die beste verskaffer van sy produkte in die Suider-Afrikaanse landboumark te wees, in terme van voorkoms (konstruksie, sweiswerk, verfwerk en afwerking), ontwerp (ergonomie en skoonheidswerking), funksie (doeltreffendheid, gemak van gebruik, instandhouding en langslewendheid) asook na-verkope diens. Ons is ʼn familiebesigheid, en as gevolg van ons…

Nuwe planne, nuwe bedryfshoof vir ingenieurswerke: Ons gesels met Jaco Orsmond, Radium Engineering se nuwe bedryfshoof.

Die nuwe bedryfshoof van Radium Engineering het ten spyte van sy jong voorkoms, al baie jare agter die blad, en ken die bedryf deur en deur. Landbouweekblad het met hom gesels oor sy ervaring, verbintenis met Radium Engineering en sy toekomsplanne by die maatskappy. Ontmoet vir mnr. Jaco Orsmond, Radium Engineering se bedryfshoof sedert Mei…

7 Vrae vir jou landboutoerustingverskaffer

Vra hiérdie vrae aan jou landboutoerustingsverskaffer Almal weet die aankoop van nuwe landboutoerusting is ’n reuse belegging. Nes elke goeie belegging, wil jy steeds op die langtermyn voordeel daaruit trek, sonder om vir jou probleme op die hals te haal. Behalwe vir jou eie navorsing oor die toerustingstipes op die mark, wil jy dus met…

Hier is alles wat jy van NAMPO 2017 moet weet

As jy deel van die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap is en nog nie NAMPO bygewoon óf al daarvan gehoor het nie, is jy op die regte plek. Hier is alles wat jy sal moet weet oor hierdie opwindende handelskou, asook al die redes waarom jy dit móét bywoon. Wat is NAMPO? Die NAMPO Landbouhandelskou is ’n vier-daguitstalling…

NAMPO Oesfees 2017 vertoon die heel beste Suid-Afrikaanse landbouprodukte

   Vanjaar se NAMPO Oesfees sal rekord getalle besoekers van 16 tot 19 Mei 2017 na die feesterrein in Bothaville, Vrystaat lok, waar leiers in die landbousektor die nuutste produkte en dienste sal uitstal. Die vier-dag uitstalling word deur Graan SA georganiseer en het verlede jaar ’n ongeëwenaarde 75 116 besoekers gelok wat gekom het…

Die Organiese Bedryf en sy Impak

Daar is ’n groot neiging na die koop en verkoop van organies-gegroeide vleis en vars produkte soos wat die wêreld al hoe meer bewus en besorg raak oor wat in ons kos ingaan. Suid-Afrika se landboubedryf is vasgevang in die organiese beweging, wat besig is om een ​​van die vinnig-groeienste segmente in die plaaslike voedselsektor…

Hoe akkuraat versprei jy kunsmis?

Kunsmis navorsing wat die impak van kunsmisverspreiding ondersoek, het onthul dat die korrekte gebruik daarvan sowel as om stikstofvlakke, strooipatrone, grondtipes en die seisoen in ag te neem, verband hou met hoër oesopbrengste en ekonomiese gewin. Die navorsing is deur Roesner (Edms) Bpk. onderneem in samewerking met CSIRO Ekostelselwetenskappe, en is gebruik om ’n rekenaar-gebaseerde…

6 Tekens wat sê dis Tyd om in Nuwe Landboutoesrusting te belê

Betroubare landboutoesrusting verhoog nie net ’n plaas se jaarlikse opbrengs nie, maar verlig ook baie van die spanning wat met so ’n temperamentele bedryf gepaard gaan. Nuwe landboutoerusting is egter nie goedkoop nie. ’n Boer se grootse besluit kom dikwels daarop neer of die gebruikte toerusting herstel kan word, en of dit tyd is om…

Landbouvoorspellings vir 2017

Groei en ontwikkeling in die landbousektor is aan die voorpunt van die mens se volhoubaarheid. Die Verenigde Koninkryk se Voedsel- en Landbouvereniging skat dat die wêreld se bevolking teen 2050 met ’n massiewe 47% sal toeneem tot ’n totaal op 8.9 miljard mense. Om voldoende voedsel hiervoor te produseer, sal wêreldwye landbou in die volgende…

2016 in Landbou: ’n Terugblik op die hoogte- en laagtepunte

Daar was vanjaar werklike hoogte- en laagtepunte in die bedryf. Terwyl die landboubedryf onder geweldige druk was na twee opeenvolgende droogtes in beide 2015 en 2016 met katastrofiese skade aan vee en gewasse, was daar ook ongekende ondersteuning deur die regering en privaat sektor om die massas verliese te bekamp wat die landbousekor in die…

Die Voordele van ’n Familiebesigheid

In elke familiebesigheid is daar ’n patriarg or matriarg wat die maatskappy begin het, vasgebyt het, hard gewerk het, en dit in ’n besigheid omskep het wat suksesvol genoeg is dat dit vir generasie na generasie kan volhard. John Roest is Radium Engineering se patriarg. Radium het in 1965 op John se plaas posgevat toe…

4 tegnologiese landbou tendense regoor die wêreld om dop te hou

Tegnologiese vooruitgang word altyd vergesel deur innoverende idees en opwindende nuwe ontdekkings, en die landboubedryf is geen uitsondering nie. Boerderytegnologie bly aan die ontwikkel, soos mens in die ontwerp en vervaardiging van trekkers en toerusting kan sien. Moderne berekeningsmetodes stel boere in staat om hul oesopbrengs te monitor, te beheer en te vergroot. Met so…

Radium ingenieurs gesels oor hulle masjiene

Radium Engineering bied ’n verskeidenheid toerusting met die doel om die landbou- en boerderysektore die beste boerderytoerusting op die mark te bied. Radium se masjiene is kundig ontwerp en volgens streng spesifikasies vervaardig. Behalwe om boerderytoerusting en -masjiene te verkoop, hou die Radiumspan tred met boerderyverwante nuus en tendense, en is altyd die eerste om…

Hoe veilig is jou plaaswerkers REGTIG wanneer hulle met boerderytoerusting en masjiene werk?

Die gebruik van enige tipe boerderytoerusting, soos masjiene, gereedskap of implemente is nie kinderspeletjies nie. Dit is nie net onervare mense wat nodig het om uiters versigtig te wees wanneer hulle met plaastoerusting werk nie, want ongelukke kan met selfs die mees kundige en ervare boere in ’n fraksie van ’n sekonde gebeur. Dikwels voel…

Waarom enige tipe plaas by hierdie drie Radium Engineering produkte sal baatvind

Radium Engineering verskaf al innoverende en betroubare boerderytoerusting aan boere regoor Suid-Afrika sedert sy ontstaan ​​in 1976. Radium Engineering vervaardig sy toerusting volgens streng riglyne en standaarde om te verseker dat boere die hoogste gehalte baanbreker toerusting ontvang. Ons verkoop slegs uitsonderlike toerusting om boerderymetodes en praktyke te verbeter, en bly ook aan die voorpunt…

Radium Engineering rol vir Departement Agronomie ’n ‘klip uit die pad’

In elke verhouding bestaan daar ’n verwagting dat die partye vir mekaar klippe uit die pad sal rol, maar in die geval van Radium Engineering en die Departement Agronomie aan die Universiteit Stellenbosch, het hierdie sentiment ’n letterlike betekenis gekry. Radium Engineering, ’n familiebesigheid gebaseer in die noorde van die land, het onlangs ’n Schulte…

Die NAMPO Expo

Baie rolspelers in die landboubedryf sien vanjaar uit na Graan SA se NAMPO Expo, want dit is ’n geleentheid om die mees onlangse tendense, masjinerie en tegnologie in verskeie boerderysektore te ontdek. NAMPO is ’n uiters belangrike gebeurtenis vir Radium, wat spesialiste is in landbou- en boerderymasjinerie. Radium neem al vir veertig jaar deel en…

Noemenswaardige landboufigure in die geskiedenis

Die eerste landbou-ontwikkelings het duisende jare gelede plaasgevind en sedertdien was baie invloedryke en noemenswaardige boerderyfigure die dryfkrag agter die landbouvooruitgang wat jaar na jaar plaasgevind het. Hierdie toonaangewers het almal op een of ander manier bygedra, hetsy deur die bekendstelling van ’n nuwe metode, die verbetering van bestaande masjinerie, of die verskaffing van waardevolle…

Radium Produkte: Ideaal Geskik Vir Suid-Afrika Se Wingerde

Suid-Africa spog met van die voorste wingerde ter wêreld en wanneer dit by die gehalte produkte kom wat nodig is om hulle in stand te hou, bied Radium Engineering voortreflike masjinerie vir presies hierdie doel. Radium se Boord & Wingerd reeks word wyd vertrou en is bekostigbaar, betroubaar en kragtig, om net die beste resultate…

Die vreemdste boerdery bygelowe en gebruike

Vir eeue het boere regoor die wêreld alles in hul vermoë gedoen om te verseker dat hulle die beste moontlike gewasse oplewer. Baie algemeen gebruikte boerderypraktyke het hul wortels in bygeloof en in ’n tyd voor die bestaan van die moderne tegnologie het boere staatgemaak op die natuurlike elemente rondom hulle (soos die weer, grond,…

Ontmoet die Besturende Direkteur

Die Besturende Direkteur by Radium Engineering, Grant M Roest, gee ons insig in die wêreld van landboutoerusting en innovasie. Hoe het Radium as ’n landboutoerustingsverskaffer gegroei om die gerespekteerde organisasie te word wat dit vandag is? Ons het gegroei omdat ons onmiddellik besluite kon neem. Ons werk ook met die kliënte as die middelpunt van…

Vyf keer in die geskiedenis waar boerdery die lot van die wêreld verander het

Boerdery is die kern van alle beskawings, en dui die die einde van die trekkerlewe aan en die begin van geordende gemeenskappe. Selfs vandag word stedelinge gevoed deur die letterlike vrugte, groente en koring-gebaseerde produkte van plaasarbeid. Ons kyk terug na vyf kere waar die geskiedenis van boerdery verander is en hoe die landboubedryf ten…

Watter Radium produk is reg vir my?

By Radium Engineering bied ons ‘n verskeindenheid kwaliteit produkte wat vir al jou boerdery – en landboubehoeftes ontwerp is – vind uit watter een jou die beste pas.

Biodinamiese Boerdery 101

“Biodinamiese boere streef daarna om ’n gediversifiseerde, gebalanseerde plaas-ekosisteem te skep wat gesondheid en vrugbaarheid so veel as moontlik binne die plaas self voortbring.” Biodinamiese Vereniging Die term “biodinamies” is een wat nog dikwels met verwarring teëgekom word. Kortom is biodinamiese landbou ’n gevorderde vorm van organiese en vernuwende landbou wat fokus op koskwaliteit en…

Radium Se 5 Topverkopers

Radium Engineering is ‘n leier in die landbou- en boerderybedrywe met sy indrukwekkende reeks kwaliteit produkte. Radium is toegewy aan die behoeftes van al sy kliënte en verseker dat dit steeds aan die voorpunt van pioniersontwerp en -tegnologie bly om masjinerie te lewer wat betroubaar, funksioneel en effektief is.

Hoe aardverwarming die aangesig van Suid-Afrikaanse boerdery gaan verander

“Aardverwarming” of “klimaatsverandering” is terme wat al hoe meer dikwels opkom soos wat die wêreld aanhou om verskeie verskuiwings in weerstoestande, sowel as natuurrampe soos die smelt van die poolyskappe, te beleef. Aardverwarming verwys basies na die styging van die planeet se algehele temperatuur wat hoofsaaklik veroorsaak word deur die verhoogde hoeveelheid kweekhuisgasse (KHGe) in…

Verboude Grond Regoor Die Wêreld

Kyk na die top vyf lande met die mees verboude grond (die som van die totale bewerkbare grondgebied en die totale oppervlakte permanente gewasse).

Suid-Afrika se Geheime Uitvoerprodukte

Die eerste dinge wat in jou gedagtes opkom wanneer Suid-Afrikaanse uitvoere genoem word is minerale hulpbronne, soos goud en diamante. Suid-Afrika het inderdaad die grootste reserwes Mangaan en Platinum ter wêreld, maar wat anders voer hierdie oorvloedige verskaffer uit? Natuurlike Uitvoerprodukte Mielies Mielies is een van Suid-Afrika se belangrikste kontantgewasse. Dit word beskou as ’n…