HORISONTALE VOERMENGERS

Die Horisontale reeks is ʼn sleepmengwa met twee horisontale kontraskroefvoerders. Die masjien is ontwerp vir die vinnige verkleining en vermenging van alle soorte produkte om ʼn sagte, eenvormige enkelvoerrantsoen te kry. Dit is moontlik om ronde en vierkantige bale in hierdie masjiene te laai sonder dat dit vooraf gesny hoef te word.

  • ’n Geïntegreerde mengbak en onderstel maak die masjien ligter om ’n beter grondhoogte te bereik sonder om van die kompakte ontwerp weg te neem.
  • Die verstelbare trekstang laat die masjien toe om altyd gelyk met die trekker te bly en verbeter grondvolging en grondhoogte.
  • ’n Hidroliese ondersteuningsvoet is aan die trekstang van die masjien gemonteer om die masjien moeiteloos te aan en af te haak sonder om die trekker te verlaat.
  • Die PTO-dryflyn word met die grootte van die masjien gepaar. Die breekbout voorkom enige skade aan die trekker of die masjien sou ’n versperring in die mengtenk vasgevang word.
  • ’n Inspeksieleer is aan die voorkant van die masjien geposisioneer en laat enigiemand toe om veilig na die binnekant van die masjien te kyk.
  • Afstandbeheer kabels word aan die hidroliese beheerbank op die masjien geheg en op die trekker gemonteer, wat dit maklik maak vir die trekkeroperateur om die hidroliese funksies van die menger te bereik en te beheer.
  • Die elektro-hidroliese afstandbeheer skakel die behoefte aan te veel kabels van die masjien na die trekker uit, wat dit ’n ideale aanvulling vir kaptrekkers maak.
  • ’n Wye-hoek PTO laat die trekker en masjien toe om skerp draaie te maak sonder om die PTO te ontkoppel.
  • Die uitgebreide vervoerbandvrysteller, heg ’n langer vervoerband aan vir ’n verhoogde vrystellingshoogte.

MFA007

VOLUME (m³)
7
KAPASITEIT (kg's)
1750
LENGTE (mm)
4800
WYDTE (mm)
1800
HOOGTE (mm)
2300
LEË GEWIG (kg’s)
3900
WIELE
2 x 11.5/80 R 15.3
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
65/50

MFA009

VOLUME (m³)
9,5
KAPASITEIT (kg's)
2375
LENGTE (mm)
5350
WYDTE (mm)
1900
HOOGTE (mm)
2400
LEË GEWIG (kg’s)
4300
WIELE
2 x 11.5/80 R 15.3
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
80/60

MFA012

VOLUME (m³)
12
KAPASITEIT (kg's)
3000
LENGTE (mm)
5800
WYDTE (mm)
2200
HOOGTE (mm)
2500
LEË GEWIG (kg’s)
4700
WIELE
2 x 13.0/65 R 18
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
95/70

MFA015

VOLUME (m³)
15
KAPASITEIT (kg's)
3750
LENGTH (mm)
6250
WIDTH (mm)
2250
HEIGHT (mm)
2650
EMPTY WEIGHT (KG'S)
5300
WHEELS
2 x 315/70 R 22.5
RECOMMENDED POWER REQUIREMENT (hp/kw)
115/85

MFA018

VOLUME (m³)
18
KAPASITEIT (kg's)
4500
LENGTH (mm)
6700
WIDTH (mm)
2500
HEIGHT (mm)
2750
EMPTY WEIGHT (KG'S)
5900
WHEELS
2 x 385/65 R 22.5
RECOMMENDED POWER REQUIREMENT (hp/kw)
130/95

MFA020

VOLUME (m³)
20
KAPASITEIT (kg's)
5000
LENGTH (mm)
6900
WIDTH (mm)
2500
HEIGHT (mm)
2850
EMPTY WEIGHT (KG'S)
6400
WHEELS
2 x 385/65 R 22.5
RECOMMENDED POWER REQUIREMENT (hp/kw)
150/110