PROSPREAD

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur, die ideale opsie vir die verspreiding van lae hoeveelhede kunsmis tot hoë hoeveelhede kalk en gips, sowel as middelslag tot hoë hoeveelhede droë organiese materiaal.

.

  • Die hoë-gehalte, geverfde, sagte staalbak- en onderstelkonstruksie is ʼn gesweisde konstruksie van vel- en plaatmetaal terwyl die onderstel van hoë-graad staalpyp vervaardig is om krag en soepelheid te bied tydens werking.
  • Die perfekte haak, haakstelsel maak voorsiening vir ʼn groter mate van beweging in alle rigtings tussen die masjien en die trekker.
  • Die veiligheidsketting op die sleepstang is ʼn voorsorgmaatreël wat geneem is in die geval dat die haak, haakboute of trekkertrekstang breek tydens werking.
  • ʼn Stewige parkeerdomkrag verseker maklike koppelling en loslating van die masjien voor en na werking.
  • Hoë flotasie wiele verbeter die vastrap van die masjien op die lande en verminder kompaksie van grond.
  • ʼn Tandem-wielstelsel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel is aan die onderstel gekoppel deur bladvere en verseker eweredige vragverspreiding oor al vier wiele.
  • Die duursame ingevoerde asse is van die hoogste kwaliteit en voldoen aan die CEO en/of Europese standaarde.
  • Losmaakbare aste laat die klant toe om verskillende wielmiddelpunte te hê deur verskillende asgroottes aan en af te kan bout. Dit verbeter ook die praktiese aspekte van logistieke wanneer die pad en vrag regulasies inbreuk maak op die ontwerp van die masjien.
  • ʼn Agterstuuras is beskibaar op verskeie modelle en laat nog meer beweegbaarheid toe wanneer daar op die lande gedraai word.
  • Hidrolies-geremde aste is beskibaar op verskeie modelle.
  • Die S-vormige trekstang laat ʼn skerper draaisirkel toe en verseker meer en verhoogde vaartbelyne beweegbaarheid. Dit beskerm ook alle hidroliese pype en elektriese kabels en verbeter terselfdetyd die estetika en ontwerp.
  • ʼn Inspeksievenster word aan die voorkant van die masjien geplaas, wat toelaat dat die operateur die inhoud en volume van die materiaal in die opvangbak kan sien tydens werking.
  • ʼn Inspeksieleer is beskikbaar op verskeie modelle en laat die operateur toe om toegang te verkry tot die vangbak en dit veilig en maklik te inspekteur.
  • Die geïntegreerde staal sif is in staat om vreemde voorwerpe van 65mm en groter in deursnee te verwyder, wat skade aan die verspreidingsmeganismes kan veroorsaak.
  • ʼn ISOBUS enkelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle, met ‘n “plug and play” opsie wat sal integreer met enige trekker wat ʼn ISOBUS kan gebruik. Hierdie stelsel beheer die ketting vervoerbandspoed en op sy beurt die toedieningskoers.
  • ʼn ISOBUS dubbelkanaalstel is beskikbaar op verskeie modelle. Hierdie stelsel beheer die draaierspoed sowel as die kettingvervoerbandspoed, wat op sy beurt die hoeveelheid en verspreidingspatroon beheer.
  • ʼn Lig- en kamerapakket is beskikbaar op verskeie modelle, en laat die masjien toe om op nasionale paaie gebruik te word. Die pakket sluit twee kameras in en bestaan uit hoë intensiteit LED spreiligte, wat stategies aan die agterkant van die masjien geplaas is om lig te verskaf gedurende nagbedrywighede.
  • Die 3CR12-bakkonstruksie het ʼn langer lewensduur as sagte staal en word gebruik met effens wegvreetbare materiale in natter klimate waar roes- en wegvreting algemeen is.
  • Die 304-vlekvryestaalbak word meestal in kusgebiede gebruik waar hoogs wegvreetbare materiale toegedien word. (304 vlekvrye staal hou tot 20 keer langer as sagte staal)
  • ʼn Losstaande hidroliese kragtoevoerpak word gebruik om voldoende olievloei te voorsien na die verskeie hidroliese stelsel op die masjien, sou die trekker se hidroliese stelsels onvoldoende wees.
  • Die agterste belt aanhegsel is ʼn ideale oplossing vir die strookplasing.
  • ʼn Boord/wingerd verspreidingstel word gebruik om materiaal te versprei onder bome en wingerde sonder om materiaal direk agter die strooier te plaas waar dit nie benodig word nie.

RSP073-8.0G

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
8000
KAPASITEIT (m³)
6,5
LEË GEWIG (kg's)
1800
OLIEVLOEI (ℓ/min)
50
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
STD
HIDROLIESE RATKAS
OPT
AS (mm)
80
WIELE
2 x 500/60-22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
130/97
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
N/A
INSPEKSIEVENSTER
N/A
GEVEERDE TREKSTANG
OPT
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
N/A
LIG- EN KAMERAPAKKET
N/A
A - TOTALE LENGTE (mm)
5814
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3006
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2461
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2400
I - HAAK HOOGTE
457±50
J - AS HOOGTE
585

RSP073-8.0GTD

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
8000
KAPASITEIT (m³)
6,5
LEË GEWIG (kg's)
1900
OLIEVLOEI (ℓ/min)
50
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
STD
HIDROLIESE RATKAS
NA
AS (mm)
80
WIELE
480/80 R 34
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
130/97
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
N/A
INSPEKSIEVENSTER
N/A
GEVEERDE TREKSTANG
OPT
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
N/A
LIG- EN KAMERAPAKKET
N/A
A - TOTALE LENGTE (mm)
5814
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3006
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2434
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2544
I - HAAK HOOGTE
538±50
J - AS HOOGTE
765

RSP073-8.0HTD

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
8000
KAPASITEIT (m³)
6,5
LEË GEWIG (kg's)
1900
OLIEVLOEI (ℓ/min)
100
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
80
WIELE
480/80 R 34
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
130/97
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
N/A
INSPEKSIEVENSTER
N/A
GEVEERDE TREKSTANG
OPT
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
N/A
LIG- EN KAMERAPAKKET
N/A
A - TOTALE LENGTE (mm)
5814
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3006
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2434
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2544
I - HAAK HOOGTE
538±50
J - AS HOOGTE
765

RSP073-10.0G

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
10000
KAPASITEIT (m³)
8
LEË GEWIG (kg's)
2300
OLIEVLOEI (ℓ/min)
50
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
STD
HIDROLIESE RATKAS
N/A
AS (mm)
90
WIELE
2 x 560/60 R 22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
130/97
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
N/A
INSPEKSIEVENSTER
N/A
GEVEERDE TREKSTANG
OPT
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
N/A
LIG- EN KAMERAPAKKET
N/A
A - TOTALE LENGTE (mm)
6407
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3606
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2510
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2558
I - HAAK HOOGTE
495±50
J - AS HOOGTE
621

RSP073-10.0HS

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
10000
KAPASITEIT (m³)
8
LEË GEWIG (kg's)
2600
OLIEVLOEI (ℓ/min)
100
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
90
WIELE
2 x 560/60 R 22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
165/123
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
OPT
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
OPT
LIG- EN KAMERAPAKKET
OPT
A - TOTALE LENGTE (mm)
6416
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3776
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2510
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2626
I - HAAK HOOGTE
491±50
J - AS HOOGTE
622

RSP073-10.0HT

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
10000
KAPASITEIT (m³)
8
LEË GEWIG (kg's)
2750
OLIEVLOEI (ℓ/min)
100
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
2x70
WIELE
4 x 500/50-22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
165/123
AS VERING
STD
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
OPT
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
OPT
LIG- EN KAMERAPAKKET
OPT
A - TOTALE LENGTE (mm)
6393
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
3776
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2310
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2590
I - HAAK HOOGTE
459±50
J - AS HOOGTE
543

RSP073-12.0HS

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
12000
KAPASITEIT (m³)
10
LEË GEWIG (kg's)
2800
OLIEVLOEI (ℓ/min)
100
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
120
WIELE
2 x 600/55-26.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
200/150
AS VERING
N/A
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
OPT
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
OPT
LIG- EN KAMERAPAKKET
OPT
A - TOTALE LENGTE (mm)
7020
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
4376
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2660
F - DROM WYDTE (mm)
2200
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2733
I - HAAK HOOGTE
530±50
J - AS HOOGTE
623

RSP073-12.0HT

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
12000
KAPASITEIT (m³)
10
LEË GEWIG (kg's)
3000
OLIEVLOEI (ℓ/min)
100
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
2x80
WIELE
4 x 500/60-22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
200/150
AS VERING
STD
AGTERSTUURAS
N/A
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
OPT
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
OPT
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
OPT
LIG- EN KAMERAPAKKET
OPT
A - TOTALE LENGTE (mm)
7020
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
1948
C - DROM LENGTE
4376
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2660
F - DROM WYDTE (mm)
2460
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
1950
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2486
I - HAAK HOOGTE
462±50
J - AS HOOGTE
588

RSP073-15.0HT

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
15000
KAPASITEIT (m³)
12,5
LEË GEWIG (kg's)
3450
OLIEVLOEI (ℓ/min)
140
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
2x90
WIELE
4 x 500/60 R 22.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
250/186
AS VERING
STD
AGTERSTUURAS
STD
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
STD
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
STD
LIG- EN KAMERAPAKKET
STD
A - TOTALE LENGTE (mm)
7707
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
2154
C - DROM LENGTE
4701
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2560
F - DROM WYDTE (mm)
2400
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
2050
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2777
I - HAAK HOOGTE
452±50
J - AS HOOGTE
585

RSP073-20.0HT

VRAG KAPASITEIT (kg’e)
20000
KAPASITEIT (m³)
15
LEË GEWIG (kg's)
4400
OLIEVLOEI (ℓ/min)
140
3-SPOED GRONDAANGEDREWE RATKAS
N/A
HIDROLIESE RATKAS
22:1
AS (mm)
2x120
WIELE
4 x 600/55 R 26.5
AANBEVOLE TREKKER (hp/kw)
300/223
AS VERING
STD
AGTERSTUURAS
STD
INSPEKSIELEER
STD
INSPEKSIEVENSTER
STD
GEVEERDE TREKSTANG
STD
GEÏNTEGREERDE STAAL ROOSTER
STD
ISOBUS ENKELKANAALSTEL
N/A
ISOBUS DUBBELKANAALSTEL
STD
LIG- EN KAMERAPAKKET
STD
A - TOTALE LENGTE (mm)
8594
B - SLEEPSTANG LENGTE (mm)
2154
C - DROM LENGTE
5601
D - AGTERSTE GEDEELTE LENGTE (mm)
852
E - ALGEHELE WYDTE (mm)
2771
F - DROM WYDTE (mm)
2400
G - WIELMIDDELPUNTE (mm)
2150
H - ALGEHELE HOOGTE (mm)
2900
I - HAAK HOOGTE
575±50
J - AS HOOGTE
667