Schulte FX-1800 with Jumper Pans (144)

SCHULTE FLEX-WING SWAAILEMSNYERS

Radium Engineering het ’n nuwe reeks “Flex-Wing” swaailemsnyers van die Kanadese vervaardigers Schulte ingebring. Die “Flex-Wing” swaailemsnyers  bied ’n praktiese oplossing as dit kom by groot areas met verskillende materiale en ’n verskeidenheid terreine en omstandighede.

Of die boer gras sny of koring strooi, ’n oplossing met verskeie eienskappe en bykomstighede word nou gebied. Die materiaal kan eweredig oor die werksbreedte van die swaailemsnyer versprei word, wat die materiaal in staat stel om eweredig gedroog en gelyk afgebreek te word.

As gevolg van die innoverende ontwerp, word minimale perdekrag benodig om ’n groter gebied te bewerk en kostes baie te verminder. Die gebuigde-vlerkontwerp moedig ’n konstante en eweredige snit oor die hele werksbreedte van die masjien aan, ongeag van die terrein, siende dat elke seksie sy gebied onafhanklik sny sonder om ’n oorvleueling te laat.

  • n Koepelvormige dek is uit materiaal wat 5mm dik is gebou en is aaneen gesweis. Hierdie ontwerp maak die snyer maklik om skoon te maak en verhoed verroesting en dat water poele vorm, en help ook om puin vinniger en makliker tydens werking te werp.
  • Die verhoogde raamdiepte verbeter materiaalvloei onder die masjien en verminder insetdrywingsvereistes.
  • Die swaar stompasse bestaan uit uiters duursame nawe en spoele wat die wiele hou en die gewig van die masjien dra.
  • Dekbeskermingsringe beskerm die dek van die lemme, sou daar ’n vreemde voorwerp teëgekom word wat sal veroorsaak dat die lemme opspring.
  • Die wielstelsel gebruik swaar skroefslotte wat die sentrale wielstelsel aan die wielstelsel aan die vou-vlerke koppel en verseker ’n konstante en eweredige snyhoogte regdeur die masjien.
  • Die swaar dryflynstelsel is ’n robuuste stelsel wat topprestasie te alle tye verseker en is saamgestel uit ’n verdelingsratkas en reg-hoekige ratkaste gekoppel aan swaar PTO dryfstelsel met self-aanpassende glykoppelaars.
  • n Enkel-middelpunt toesluitstelsel laat die operateur toe om die opheffingsilinder in posisie te sluit wanneer dit vervoer word
  • Die suspensie bestaan uit ’n swaar rubberskyfstelsel óf kompressie-vering om skok op die trekker asook op die masjien uit te skakel.
  • Die spinnerplate is pan-vormig wat oor die draaierstaaf pas, sodat die masjien oor vreemde struikelblokke kan beweeg wat tydens die sny-proses ingegaan het.

Geen inhoud gevind...

FX1800

SNYWYDTE (mm)
4750
SNYHOOGTE (mm)
44-425
LEMPUNTSPOED (m/min)
4750
VLERKFLOTTASIEOMVANG
25o down 30o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
3 x 210/157
WYDTE (mm)
4830
VERVOERWYDTE (mm)
2360
LENGTE (mm)
5130
VERVOERHOOGTE (mm)
2130
GEWIG (kg)
2320
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
775
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
85/63

FX318

SNYWYDTE (mm)
5500
SNYHOOGTE (mm)
44-425
LEMPUNTSPOED (m/min)
4900
VLERKFLOTTASIEOMVANG
25o down 30o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
3 x 210/157
WYDTE (mm)
5800
VERVOERWYDTE (mm)
2200
LENGTE (mm)
5300
VERVOERHOOGTE (mm)
2770
GEWIG (kg)
2635
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
1066
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
90/67

FX520

SNYWYDTE (mm)
6100
SNYHOOGTE (mm)
51-445
LEMPUNTSPOED (m/min)
4900
VLERKFLOTTASIEOMVANG
25o down 30o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
6200
VERVOERWYDTE (mm)
2640
LENGTE (mm)
6150
VERVOERHOOGTE (mm)
3050
GEWIG (kg)
2960
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
1034
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
100/75

FX5026

SNYWYDTE (mm)
7980
SNYHOOGTE (mm)
25-356
LEMPUNTSPOED (m/min)
4700
VLERKFLOTTASIEOMVANG
15o down 45o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
8150
VERVOERWYDTE (mm)
2980
LENGTE (mm)
5130
VERVOERHOOGTE (mm)
3760
GEWIG (kg)
3583
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
1089
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
120/90

FX530

SNYWYDTE (mm)
9300
SNYHOOGTE (mm)
50-380
LEMPUNTSPOED (m/min)
4970
VLERKFLOTTASIEOMVANG
16o down 21o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
350/261
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
9600
VERVOERWYDTE (mm)
3000/3880
LENGTE (mm)
6000
VERVOERHOOGTE (mm)
3900/4500
GEWIG (kg)
5580
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
2041
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
200/150

FX742

SNYWYDTE (mm)
12800
SNYHOOGTE (mm)
50-406
LEMPUNTSPOED (m/min)
4970
VLERKFLOTTASIEOMVANG
11o down 13o up 8o down 9o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
350/261
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
13100
VERVOERWYDTE (mm)
3000
LENGTE (mm)
7400
VERVOERHOOGTE (mm)
4200
GEWIG (kg)
8165
HITCH WEIGHT (KG'S)
2950
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
250/186
Clear