VASTELEM SWAAILEMSNYERS

Die vastelemtegnologie neem al die eienskappe van die “Flex-Wing” swaailemsnyers aan, en word ingebring deur twee lemme te plaas, die een bo die ander, aan elke kant van die snyerstaaf wat die spinnerplaateenheid  vervang. Stilstaande vastemesse word dan strategies onder die dek van die snyer geposisioneer, waar die twee messe bo en onder die vastemes beweeg en die oesoorskot in die vastemes vasgeslaan word. Hierdie materiaal word dan opgebreek en eweredig oor die werksbreedte van die masjien versprei deur van skyding plaat  gebruik te maak.

Die punte van elke roterende lem verdeel in twee en beweeg verby beide kante van ’n vaste lem. Die gesnyde plantmateriaal of oesoorskot word dan ingetrek in en opgekerf.

Die vaste lemme is op breekboute gemonteer, terwyl al die roterende lemme deur glykoppelaars beskerm word.  Dit is net so handig vir vrugte- en druiweboere wat in snoeityd takke en blare wil versnipper vir kompos.

  • Deur gebruik te maak van Schulte se vastelemtegnologie, word oesoorskot in stilstaande vastelemme, wat in strategiese posisies onder die dek van die snyer gemonteer is, vasgeslaan deur vryswaaiende lemstelle wat teen tot 4850 meter per minuut beweeg.
  • Gemonteerde verspreidings-skydingsplate stuur die deklaagmateriaal uit die snyer met ’n eweredige verspreiding.
  • Versplinterde stingels of oesoorskot ontbind vining aangesien die versplinterde materiaal vir mikrobes en verwering oop is.
  • Die stilstaande vastelemme word deur breekboute beskerm wat hulle toelaat om te draai wanneer dit nodig is. Die vryswaaiende lemme is elkeen individueel deur glykoppelaars beskerm.
  • Schulte “Flex-Wing” snyers is beweegbaar met ’n malike 3m vervoerbreedte, selfs op die grootste modelle. Baie mededingende dorstokkappers is baie breed om te vervoer of moet gesleep word.
  • Schulte “Flex-Wing” snyers het ingeboude suspensie om die taaiste terreintoestande te hanteer.
  • Schulte “Flex-Wing” snyer messe is ontwerp om in die meeste rygewasspasiëring te werk deur verstelbare wielstandaarde gebruik te
  • Opsionele rubberbelde op elke model help om beter vakuum onder die snydek te skep en beheer die uitblaas van materiaal wat bo-op die dek kan val.
  • Vastelemme met vryswaaiende opwaartse onderstelemme is vir gebruik in ’n droë materiaal, soos koring, sonneblomme, rys, oliesaad, graangewasse en grassaadstrooi.
  • Vastelemme met vryswaaiende plat onderstelemme word algemeen gebruik om groen materiaal of nat katoenstingels te sny.
  • Vastelemme kan maklik verwyder word om groen gras en weiding te sny of tersyde geplaas wat die snyer ’n veeldoelige instrument maak in vergelyking met tradisionele dorstokkappers
  • Vastelem-eenhede kan ook gebruik word in die snoei van takke, boorde of wingerde om te bedek.

Geen inhoud gevind...

FX1800FK

SNYWYDTE (mm)
4750
SNYHOOGTE (mm)
44-425
LEMPUNTSPOED (m/min)
4750
VLERKFLOTTASIEOMVANG
25o down 30o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
3 x 210/157
WYDTE (mm)
4830
VERVOERWYDTE (mm)
2360
LENGTE (mm)
5130
VERVOERHOOGTE (mm)
2130
GEWIG (kg)
2320
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
775
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
85/63

FX520FK

SNYWYDTE (mm)
6100
SNYHOOGTE (mm)
51-445
LEMPUNTSPOED (m/min)
4900
VLERKFLOTTASIEOMVANG
25o down 30o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
6200
VERVOERWYDTE (mm)
2640
LENGTE (mm)
6150
VERVOERHOOGTE (mm)
3050
GEWIG (kg)
2960
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
1034
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
100/75

5026FK

SNYWYDTE (mm)
7980
SNYHOOGTE (mm)
25-356
LEMPUNTSPOED (m/min)
4700
VLERKFLOTTASIEOMVANG
15o down 45o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
260/194
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
8150
VERVOERWYDTE (mm)
2980
LENGTE (mm)
5130
VERVOERHOOGTE (mm)
3760
GEWIG (kg)
3650
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
1089
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
135/100

FX530FK

SNYWYDTE (mm)
9300
SNYHOOGTE (mm)
50-380
LEMPUNTSPOED (m/min)
4970
VLERKFLOTTASIEOMVANG
16o down 21o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
350/261
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
5 x 210/157
WYDTE (mm)
9600
VERVOERWYDTE (mm)
3000/3880
LENGTE (mm)
6000
VERVOERHOOGTE (mm)
3900/4500
GEWIG (kg)
5580
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
2041
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
200/150

FX742FK

SNYWYDTE (mm)
12800
SNYHOOGTE (mm)
50-406
LEMPUNTSPOED (m/min)
4970
VLERKFLOTTASIEOMVANG
11o down 13o up 8o down 9o up
VERDELER-RATKASGRADERING (hp/kw)
MIDDEL- EN VLERKRATKASGRADERING (hp/kw)
WYDTE (mm)
VERVOERWYDTE (mm)
LENGTE (mm)
VERVOERHOOGTE (mm)
GEWIG (kg)
KOPPELSTUKGEWIG (kg’s)
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
230/171