VERTIKALE VOERMENGERS

Hierdie masjiene is ideaal vir klein tot groot plase en kan al die komponente van ʼn enkelvoerrantsoen versnipper en meng. Al die modelle in die Vertikale-reeks  kan met ronde of vierkantige bale gelaai word. Hierdie masjiene is veral geskik vir die verwerking van groot hoeveelhede veselagtige produkte soos strooi en hooi.

Die Vertikale mengers het kompakte afmetings en is ideaal vir plase met smal of lae gange. Hierdie voermengers kom met een of twee vertikale awegare. Die mengers het ʼn spiraal awegar wat met messe en kontramesse toegerus is. Die uitsonderlike konstruksie kwaliteit verseker ʼn lang lewe, sterk betroubaarheid en lae bedryfskoste.

  • n Geïntegreerde mengbak en onderstel maak die masjien ligter om ’n beter grondhoogte te bereik sonder om van die kompakte ontwerp weg te neem.
  • Die verstelbare trekstang laat die masjien toe om altyd gelyk met die trekker te bly en verbeter grond volging en grondhoogte.
  • n Hidroliese ondersteuningsvoet is aan die trekstang van die masjien gemonteer om die masjien moeiteloos aan en af te hak sonder om die trekker te verlaat.
  • Die PTO-dryflyn word met die grootte van die masjien gepaar. Die breekbout voorkom enige skade aan die trekker of die masjien sou ’n versperring in die mengbak vasgevang word.
  • ’n Inspeksieleer is aan die voorkant van die masjien geposisioneer en laat enigiemand toe om veilig na die binnekant van die masjien te kyk.
  • Die elektro-hidroliese afstandbeheer skakel die behoefte aan te veel kabels van die masjien na die trekker uit, wat dit ’n ideale aanvulling vir kaptrekkers maak.
  • ’n Wye-hoek PTO laat die trekker en masjien toe om skerp draaie te maak sonder om die PTO te ontkoppel.
  • Die uitgebreide vervoerbandvrysteller heg ’n langer vervoerband aan vir ’n verhoogde vrystellingshoogte.
  • Bykomende snymesse is aan die awegaar tussen die groter driehoekige messe geheg om die snytyd te verbeter en ’n fyner snit te verkry.
  • Hidroliese kontramesse verminder sny- en mengtyd.
  • Outomatiese kontramesse word geprogrameer om outomaties ingesit en teruggetrek te word op voorafbepaalde tussenposes.

MFX004

VOLUME (m³)
4
KAPASITEIT (kg's)
1000
LENGTE (mm)
3900
WYDTE (mm)
2100
HOOGTE (mm)
1750
LEË GEWIG (kg’s)
2400
WIELE
2 x 12.5 R 15.3
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
50/35

MFX006

VOLUME (m³)
6
KAPASITEIT (kg's)
1500
LENGTE (mm)
4200
WYDTE (mm)
2100
HOOGTE (mm)
2250
LEË GEWIG (kg’s)
2800
WIELE
2 x 30.11 R 14.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
55/40

MFX007

VOLUME (m³)
7
KAPASITEIT (kg's)
1750
LENGTE (mm)
4400
WYDTE (mm)
2100
HOOGTE (mm)
2450
LEË GEWIG (kg’s)
3000
WIELE
2 x 30.11 R 14.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
60/45

MFX009

VOLUME (m³)
9
KAPASITEIT (kg's)
2250
LENGTE (mm)
4450
WYDTE (mm)
2100
HOOGTE (mm)
2700
LEË GEWIG (kg’s)
3200
WIELE
2 x 30.11 R 14.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
75/55

MFX011

VOLUME (m³)
11
KAPASITEIT (kg's)
2750
LENGTE (mm)
4750
WYDTE (mm)
2350
HOOGTE (mm)
2700
LEË GEWIG (kg’s)
3600
WIELE
2 x 400/60 R 15.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
90/65

MFX013

VOLUME (m³)
13
KAPASITEIT (kg's)
3250
LENGTE (mm)
4900
WYDTE (mm)
2500
HOOGTE (mm)
2850
LEË GEWIG (kg’s)
4000
WIELE
2 x 400/60 R 15.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
105/75

MFX015

VOLUME (m³)
15
KAPASITEIT (kg's)
3750
LENGTE (mm)
5150
WYDTE (mm)
2500
HOOGTE (mm)
2950
LEË GEWIG (kg’s)
4400
WIELE
2 x 400/60 R 15.5
AWEGARE
1
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
120/90

MFX018

VOLUME (m³)
18
KAPASITEIT (kg's)
4500
LENGTE (mm)
6800
WYDTE (mm)
2100
HOOGTE (mm)
2700
LEË GEWIG (kg’s)
6000
WIELE
2 x 435/50 R 19.5
AWEGARE
2
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
140/105

MFX020

VOLUME (m³)
20
KAPASITEIT (kg's)
5000
LENGTE (mm)
7100
WYDTE (mm)
2350
HOOGTE (mm)
2600
LEË GEWIG (kg’s)
6400
WIELE
2 x 435/50 R 19.5
AWEGARE
2
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
160/120

MFX022

VOLUME (m³)
22
KAPASITEIT (kg's)
5500
LENGTE (mm)
7100
WYDTE (mm)
2350
HOOGTE (mm)
2700
LEË GEWIG (kg’s)
6500
WIELE
2 x 435/50 R 19.5
AWEGARE
2
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
180/135