DSC_0352

ZONETILL

Stygende insetkostes en al hoe meer onvoorspelbare weer laat vrae ontstaan oor die doeltreffendheid en lewensvatbaarheid van die bestaande, konvensionele bewerkingsmetodes. Radium het hierdie kwessies versigtig in aanskou geneem en die ZoneTill ontwikkel. Die konsep van hierdie masjien is om die grond slegs rondom die areas waar die wortels oorontwikkeld is te bewerk deur die tande presies in te stel soos die plantmasjien. Dit stel die boer in staat om net spesifieke lappe grond oor wyer areas te bewerk. Die gevolg is verhoogde produktiwiteit en laer insetkoste.

Radium het die ontwerp van die ZoneTill eenvoudig en stewig gehou. Die uitskopmeganisme van die PowerRip, saam met die unieke C-vormige tand en hammerkopskaar, laat die boer toe om die grootste hoeveelheid grond rondom die wortelsones te versteur, terwyl dit die minste hoeveelheid energie verbruik. Die onverbeterlike hammerkopskeer verseker dat geen syverdigting of smeering plaasvind nie. Dit bring vroeë en verbeterde wortelontwikkeling, vinniger waterabsorpsie en verhoogde deurlugting mee. Die ZoneTill skep ʼn ideale saadakker vir gewasse wat in rye geplant word.

Stoppellande en tussen oppervlakmateriaal kan sonder moeite bewerk word met die toevoeging van kouters, rytoemakers en rollers. Verdere grondbewerkings, soos met ʼn snyeg, is in meeste gevalle nie meer nodig nie. Die rollers wat aan die agterkant gemonteer is, breek groter kluite op wat gewoonlik tydens ʼn droë seisoen na die oppervlak gebring word.

  • Die stewige raamkonstruksie is vervaardig uit hoë-graad vierkantige en reghoekige staalpyp en versterk deur staalplate.
  • ʼn Kouterbalk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam, verminder verbuiging en verhoed dat dit breek.
  • ʼn Bykomstighede-balk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam. Dit verminder verbuiging, verhoed dat dit breek en dien as ’n ondersteuningstaaf vir die kouters en rollers agter elke tand.
  • Met die wielstelsel en dieptebeheer (slegs gesleepte modelle), verseker die swaardiens wringkrag staalarm dat die wiele die masjien eweredig op- en aflig. Die wielstelsel dien as die dieptebeheer, terwyl die silinder-stoppe ten alle tye ’n konstante bedryfstelsel-diepte handhaaf.
  • Veranderbare ry-spasiëring, volgens die planter of die rywydtes van die gewasse, laat die masjien en die planter toe om in dieselfde sone te werk.
  • Varkoor merkers is agter die masjien geplaas om lei vore te maak. Die wiele van die planttrekker loop in hierdie vore as ’n vorm van leiding.
  • Hidroliese merkers kan aan die kant van die masjien geplaas word om die volgende lyn te merk wat die trekker moet volg om simmetriese rye te verseker.

RTS102

TANDE
2
TANDSPASIËRING (mm)
760/*910
DIEPTEBEHEERWIELE
2 x 6.00 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
II
WYDTE (mm)
1400
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
854
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
70/52

RTS103

TANDE
3
TANDSPASIËRING (mm)
1500/*2100
DIEPTEBEHEERWIELE
2 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
II
WYDTE (mm)
4559/5860
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
1668/*1819
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
100/75

RTS104

TANDE
4
TANDSPASIËRING (mm)
760/*910
DIEPTEBEHEERWIELE
2 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
II
WYDTE (mm)
3940/4319
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
1550/*1885
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
135/100

RTS105

TANDE
5
TANDSPASIËRING (mm)
1500/*2100
DIEPTEBEHEERWIELE
4 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
II
WYDTE (mm)
7559/9960
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
2747/*3688
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
170/125

RTS106

TANDE
6
TANDSPASIËRING (mm)
760/*910
DIEPTEBEHEERWIELE
4 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
III
WYDTE (mm)
4710/5460
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
2773/*2844
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
215/160

RTS108

TANDE
8
TANDSPASIËRING (mm)
760/*910
DIEPTEBEHEERWIELE
4 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
IV Narrow
WYDTE (mm)
6880/7929
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
3861/*4189
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
300/220

RTS110

TANDE
10
TANDSPASIËRING (mm)
760
DIEPTEBEHEERWIELE
4 x 7.50 x 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
IV Narrow
WYDTE (mm)
7750
LENGTE (mm)
3200
HOOGTE (mm)
1407
GEWIG (kg)
4214
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
380/280

RTS112T

TANDE
12
TANDSPASIËRING (mm)
910
DIEPTEBEHEERWIELE
4 X 7.50 X 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
TRAILED
WYDTE (mm)
11250
LENGTE (mm)
11235
HOOGTE (mm)
2351
GEWIG (kg)
10500
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
460/343

RTS114T

TANDE
14
TANDSPASIËRING (mm)
910
DIEPTEBEHEERWIELE
4 X 7.50 X 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
TRAILED
WYDTE (mm)
13250
LENGTE (mm)
11235
HOOGTE (mm)
2351
GEWIG (kg)
12500
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
530/395

RTS116T

TANDE
16
TANDSPASIËRING (mm)
910
DIEPTEBEHEERWIELE
4 X 7.50 X 16.00
KOPPELSTUK (kat.)
TRAILED
WYDTE (mm)
15250
LENGTE (mm)
11235
HOOGTE (mm)
2351
GEWIG (kg)
14500
AANBEVOLE KRAGVEREISTE (hp/kw)
600/448
Clear